
Boere se Land
Die Republiek van die Transvaal was Internasionaal erken as die Land van die Boervolk tydens die Sandrivier Konvensie op 17 January 1852, en die Vrystaat op 23 February 1854 tydens die Bloemfontein Konvensie. Die London Konvensie van 1884 het die "Suzerein ZAR" herbevestig.
Ons Taal - Boertaal (NIE Afrikaans nie)
Ons Volkslied - Transvaal :
- Vrystaat :
Ons Vlag - Transvaal (ZAR) Vierkleur Vrystaat
Ons Land - Transvaal (Zuid Africaansche Republiek ZAR), Vrystaat
Transvaal Provinsies -Die Transvaal
- Republiek Vryheid
- Stellaland
Ons Leuse - Eendrag Maak Mag
Ons Populasie - Boere, Boervolk (NIE Afrikaners of ander nie)
Ons Landsgrense - Die grondgebied is soos dit was voor die oorlog teen die Boervolk begin was in 1899.
Ons Geld Eenheid - ZAR (Zuid Afrikaanse Rand).
Betekenis van die Vierkleur Vlag se kleure -
Groen - Lewe, land, - en is gekoppel aan die Natuur
Rooi - Energie (soos van die Son), suiwerheid van jou bloed, genetiese suiwerheid
Wit - Lug, asemhaal, suiwerheid van strewe vir vrede en vryheid van almal
Blou - Water, helderheid, opregte intensies, waarheid
Transvaal Presidente : MW Pretorius, TF Burgers, Paul Kruger
Vrystaat Presidente: Hofman, Boshof (dikteer deur Sir George Grey), Sir John Brandt, FW Reits, MT Steyn

