top of page

Regstelsel, Misdaad en Geregtigheid

Wat is gemenereg?

Gemenereg is wette wat die burgers onderhou waardeur almal saam bevoordeel word.

 

Admiraliteitswet - Die Wet van die See - Die wet van rowers and parasiete.  'n Bedrieglike sameswering om te vat wat hulle wil hê, om te steel wat nie aan hulle behoort nie - maak nie saak wie dit besit, wie dit verdien of wie dit geskep het nie.  'n Misleidende versameling metodes om diefstal en afpersing te bewerkstellig, wat net deur meer bedrog en dubbelspraak regverdig word.  Deur hul bedrieglike misleiding en dreigimente op myself en elke ander mens af te dwing wat hulle kan, onder hulle eie definisie van 'Wet' - wat nog steeds niks anders as bedrog en misleiding is nie - maak nie saak hoe die parasiete van die 'Admiraliteitswet' die argument formuleer nie.


Besigtig die Admiraliteitswet op die bladsy

ZAR Seal GOLD.png
bottom of page