top of page

Wie is die Boervolk?

In kort - Die Boervolk is mense wat uit Europa gevlug het om die Kristene se vervolging vry te spring, waar tussen 65 en 69 miljoen mense geslag, lewendig verbrand en dood gemartel is deur die Kristene wat almal in hulle geloof wou in dwing.  Daarom, toe die geleentheid hom voordoen het baie na die VSA gevlug, en ander na die Kaap in Suidelike Afrika.
 

Hierdie Europiers het as Vryburgers bekend gestaan omdat hulle deur hulle eie lande verwerp was, en het deur Europa gevlug van land tot land om die Kristen vermorings vry te spring, en het daarom geen moederland van hulle eie gehad nie.  Hulle was dus nie burgers van 'n land nie.
 

By aankoms in die Kaap is die Kristen Cape Dutch daar, wat kolonialers (Hollandse burgers) was, wat gestuur was om kos te voorsien aan die skepe op die spys roete na die Ooste.  Hierdie Hollanders kon nie landbou nie, en daarom het die Britse VOC maatskapy die geleentheid aan die Vryburgers aangebied op voorwaarde van die Vryburgers dat hulle nie oorheers sou word deur ander gesag nie.  Dit is wat die Cape Dutch probeer het, asook om die Vryburgers in hulle Kristen geloof te probeer in dwing, wat veroorsaak het dat die Vryburgers buite die kolonie se grense gevestig het.  Die Vryburgers het voorts as Grens Boere bekend gestaan.
 

Sowat 50 jaar later annekseer die Britte die Kaap en gesamentlik het die Britte en die Cape Dutch die Grensboere se lewe hel gemaak.  Toe omstandighede onuithoubaar raak, het hulle besluit om weer te vlug vanuit die onderdrukking, en die Groot Trek het begin.

Die skelnaam BOER het die identiteit geword van die Boervolk, 'n Volk wat gevorm is op Afrika bodem, en wat inheems aan Suidelike Afrika is.

Die Boervolk is nie Hollanders (Dutch) nie, hulle het 'n unieke volk gevorm uit hoofsaaklik Duitsers, ook Hollanders en ander Europiers, met 'n eie tutoniese taal (verwys na as 'de Taal') Boers.
 

Die Cape Dutch (vandag Afrikaner) het nie aan die Groot Trek deelgeneem nie.

Na verskeie pogings om 'n Republiek te stig, wat telkens deur die Britte en Cape Dutch Afrikaner in die wiele gery is, slaag die Boere daarin om die Transvaal Republiek (ZAR) te stig en het internasionaal erkenning daarvoor gekry op 17 Januarie 1852 tydens die Sandrivier Konvensie.  Twee jaar later word die Vrystaat internasionaal erken by die Bloemfontein Konvensie op 23 Februarie 1854.
 

 Die Boervolk aanvaar nie oorheersing deur volksvreemdes nie en verwerp die Britte, die Afrikaners, en enige Afrika groep wat gesag oor die Boervolk wil uitoefen.

Onder die Gelofde van Bloedrivier aan die Skepper van Hemel en Aarde mag ons ons nie met ander rase, godsdienste en politieke strukture vermeng nie.

Verwysings:
http://markhumphrys.com/christianity.killings.html#crusades Killings for Christianity

GEROEPE VOLK


KLEIN Boervolk in dié breë land
Wat hier geloftesterk in jou stand
Teen stede van die wêreld staan,
Jy sal nie buk of ondergaan;
Veel smart, veel sterwe en verdriet
Het jou geroepenheid graniet
Tot Ararat van Afrika,
Arkvesting wat Sy Volksdroom dra.

God is die Land waarop ons leun,
God is die Gestalte wat ons steun.

 

Klein Witvolk in dié woeste land
Wat teen die nagswart Noorde wand;
Ras wat met tentwaens van geloof
Die kontinent se donker kloof;
Ras wat die blanke erfenis
Se laaste suiwer vesting is:
Jy anker met jou Bloedrivier
Die wortels van die Weste hier.
God is die Laer om ons heen,
God die Gestalte wat ons steun.

Klein Israel smadelik gebind

Om vir die Farao’s strooi te vind,

Nog na die bitter koorstrek Noord

Te skoffel in die vreemde boord;

Noudat die wêreld tweespalt word,

Die grootbom see oor stede stort,

Sal Vryheid van Sy Wolkkolom

Wit oor jou wye vlaktes kom.

God is die hoop waarop ons leun,

God die Gestalte wat ons steun.

- G.A Watermeyer

bottom of page